home contactus

Katalog stron:

See also:

This category in other languages:
   
Czech  (12)   Danish  (138)   Dutch  (101)  
English  (1,701)   Italian  (64)   Norwegian  (90)  
Polish  (212)   Russian  (31)   Spanish  (96)  
Swedish  (84)  

  • Bouwer - Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
  • Buchanan - Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf.
  • Burger - Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
  • Claassen - Pieter en Anna-Maré van Nieu-Seeland. Nuttige inligting vir aspirant immigrante.
  • Dekker - Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
  • Delport - Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum.
  • Grobler - Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
  • Hellin - Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels.
  • Jooste - Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland.
  • Joubert - Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens.
  • Nel - Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent.
  • Neville van der Westhuizen - Neville en Sharlene van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familiestamboom en foto's.
  • Potgieters - Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië.
  • Smit - Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings.
  • Spies - Marlene en Arno van Kanada se portaal.
  • Van Blerk - Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004.
  • Van der Spuy - Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada.
  • Vermaak en Blom - Dawid Vermaak en Hester Blom se webruimte vanuit die noord-ooste van Amerika, met foto's.